Eurovision-sangfees 2012

Eurovision-sangfees 2012
"Light your fire!"
Data
Halfeind 1 22 Mei 2013
Halfeind 2 24 Mei 2013
Eindrondte 26 Mei 2013
Gasheer
Plek Bakoe
Crystal Hall
Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan
Aanbieder(s) Leyla Alieva
Nargiz Berk-Petersen
Eldar Qasımov
Deelnemers
Deelnemers 42
Terugkerend Vlag van Montenegro Montenegro
Onttrekkings Vlag van Pole Pole
Vlag van Armenië Armenië
Stemmig
Stemstelsel Die paneel se stemme tel 50%; die res word deur telestemming bepaal.
Wenlied Eurphoria
Vlag van Swede Swede
Eurovision-sangfees
◄2011 2013►

Die Eurovision-sangfees 2012 was dit 57 uitgawe van die internasionale liedjeswedstryd. Danksy die oorwinning van Eldar & Nicki met "Running scares" is wat georganiseer in Azerbeidjan. Daar het 42 lande mee dat daar is 1 minder as die jaar seker, dat kom omdat Pole en Armenië onttrek maar Montenegro terugkeerd na 2 jaar afwesigheid. Er gekyk het 102,9 miljoen mense na die Eurovion-sangfees 2012. Dit is georganiseer in die hoofstad van Azerbeidjan Bakoe in die Crystal Hall wat spesiaal gebou was vir hierdie geleentheid. Op 26 Mei 2012 sal Loreen met haar liedjie Euphoria vir Swede wen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy